HEIDELBERG NUUS - Annemarie Skietekat (32) en haar ma, Sabina Hartnick (56) is Donderdagmiddag, 25 November in die rondgaande hoogeregshof in Swellendam skuldig aan moord bevind.
Hulle was daarvan aangekla dat hulle ‘n bejaarde paar, George (Jors) Michaels en sy vriendin, Elizabeth (Elie) Rudolph op die nag van 15/16 Februarie 2019 vermoor het.
Vonnisoplegging is tot 14 Maart 2022 uitgestel.
Lees vorige artikels hier:
- Moordverhoor nader einde
- Moordverhoor nader einde
- Moordverhoor duur voort
- Moordverhoor duur voort
- Ma en dogter uiteindelik voor hof
- Moord op bejaardes: Verhoor begin
- Moordverhoor begin nou
- Moordsaak weereens uitgestel
- Ma en dogter vandag in die Kaapse Hooggeregshof
- Ma en dogter wag vir DNS-uitslae
- Ma en dogter weer in hof
- Ma en dogter weer in hof oor grumoord
- Moordsaak uitgestel
- Bejaarde-moord: Ma en dogter kom voor
- Twee bejaardes is koelbloedig vermoor
- Twee bejaardes vermoor
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'