Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Die langverwagte moordverhoor van die ma en dogter wat na bewering 'n bejaarde paar op Heidelberg vermoor het, het Maandag, 8 November in die rondgaande hooggeregshof op Swellendam begin.
Jors Michaels (62) en sy vriendin, Elie Rudolph (64) is die nag van 15/16 Februarie 2019 in Michaels se huis in Diepkloof wreed vermoor.
VIDEO: Moord op bejaardes: Verhoor begin
Lees vorige artikels hier:
- Moordverhoor begin nou
- Moordsaak weereens uitgestel
- Ma en dogter vandag in die Kaapse Hooggeregshof
- Ma en dogter wag vir DNS-uitslae
- Ma en dogter weer in hof
- Ma en dogter weer in hof oor grumoord
- Moordsaak uitgestel
- Bejaarde-moord: Ma en dogter kom voor
- Twee bejaardes is koelbloedig vermoor
- Twee bejaardes vermoor
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'