Update
HEIDELBERG NUUS - Die langverwagte moordverhoor van die ma en dogter wat na bewering 'n bejaarde paar op Heidelberg vermoor het, begin Maandag, 8 November in die Swellendam rondgaande hooggeregshof.
Sabina Hartnick (55) en haar dogter, Annemarie Skietekat (32) is daarvan aangekla dat hulle vir George (Jors) Michael's (62) en sy vriendin, Elizabeth (Elie) Rudolph (64) in Michaels se huis in Diepkloof wreed vermoor het.
Die moord was die nag van 15/16 Februarie 2019 gepleeg.
Die verhoor is vir twee weke geskeduleer.
Lees vorige artikels hier:
- Moordsaak weereens uitgestel
- Ma en dogter vandag in die Kaapse Hooggeregshof
- Ma en dogter wag vir DNS-uitslae
- Ma en dogter weer in hof
- Ma en dogter weer in hof oor grumoord
- Moordsaak uitgestel
- Bejaarde-moord: Ma en dogter kom voor
- Twee bejaardes is koelbloedig vermoor
- Twee bejaardes vermoor
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'