Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Sabina Hartnick (55) en haar dogter, Annemarie Skietekat (32) moet albei twee lewenslange vonnise uitdien.
Hulle is vandag in die Kaapse Hooggeregshof gevonnis vir die moorde op George Michaels en Elie Rudolph, wat hulle op die nag van 15/16 Februarie 2019 in Michaels se huis in Heidelberg gepleeg het.
VIDEO: Ma en dogter kry lewenslange tronkstraf
Lees vorige artikels:
- Ma en dogter word skuldig bevind
- Moordverhoor nader einde
- Moordverhoor nader einde
- Moordverhoor duur voort
- Moordverhoor duur voort
- Ma en dogter uiteindelik voor hof
- Moord op bejaardes: Verhoor begin
- Moordverhoor begin nou
- Moordsaak weereens uitgestel
- Ma en dogter vandag in die Kaapse Hooggeregshof
- Ma en dogter wag vir DNS-uitslae
- Ma en dogter weer in hof
- Ma en dogter weer in hof oor grumoord
- Moordsaak uitgestel
- Bejaarde-moord: Ma en dogter kom voor
- Twee bejaardes is koelbloedig vermoor
- Twee bejaardes vermoor
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'