Update
HEIDELBERG NUUS - Die moordverhoor in die rondgaande hooggeregshof op Swellendam van Annemarie Skietekat (32) en haar ma, Sabina Hartnick (55) is Maandag, 22 November na slotbetoë van die staat en verdediging na Donderdag, 25 November vir uitspraak uitgestel.
Skietekat en Hartnick is daarvan aangekla dat hulle die bejaarde paartjie, George (Jors) Michaels en sy vriendin, Elizabeth (Elie) Rudolph in Michaels se huis in Diepkloof vermoor het.
Vonnisoplegging kan moontlik dieselfde dag plaasvind.
Lees vorige artikels hier:
- Moordverhoor duur voort
- Moordverhoor duur voort
- Ma en dogter uiteindelik voor hof
- Moord op bejaardes: Verhoor begin
- Moordverhoor begin nou
- Moordsaak weereens uitgestel
- Ma en dogter vandag in die Kaapse Hooggeregshof
- Ma en dogter wag vir DNS-uitslae
- Ma en dogter weer in hof
- Ma en dogter weer in hof oor grumoord
- Moordsaak uitgestel
- Bejaarde-moord: Ma en dogter kom voor
- Twee bejaardes is koelbloedig vermoor
- Twee bejaardes vermoor
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'