Update
VERMAAKLIKHEID NUUS - Die goeie nuus is pas verneem dat die brand op Vermaaklikheid en omgewing ongeveer ’n uur gelede veilig verklaar is.
Die brand het die afgelope week verskeie kere opgevlam as gevolg van ’n baie sterk wind wat gedurig van rigting verander het.
Die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie, hoewel daar geglo word dat ’n vonk van ’n kragpaal wat in die wind omgewaai het, die droë bosse laat vlamvat het.
Lees vorige artikels hier:
- Brand word veilig verklaar
- Brande laat 'n spoor van verwoesting
- Opvolg: Brand onder beheer op Hessequa
- Update: Garden Route District fire
- Brand woed voort
- Vermaaklikheid: Stand van sake
- Vermaaklikheid fire out of control
- Update: Fire in Hessequa
- Verwoestende brand: Vermaaklikheid area
- Fatal helicopter crash during firefighting
- Opvolg: Brand op Hessequa
- Help ons brandweermanne
- Hessequa fires update
- Fire updates on Vermaaklikheid fire
- Opvolg oor Hessequa brande
- Opvolg: Brand op Vermaaklikheid
- Brand onstaan op Grootvaderbosch
- Dit brand nie op Heidelberg
- 2 Brande is eintlik 1
- Dit brand ook op Heidelberg
- Brand opvolg in Hessequa
- Huis in vlamme
'Ons bring jou die nuutste Vermaaklikheid, Tuinroete nuus'