Update Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Suid-Kaap Forum het pas verneem dat die vlieënier van die helikopter wat ‘n rukkie gelede by Oshoek, Vermaaklikheid geval het, oorlede is.
Sy naam kan nog nie bekendgemaak word nie omdat sy familie nog nie in kennis gestel is nie.
Die uitvoerende burgemeester van Hessequa, Grant Riddles is ook onderweg na die toneel en het sy meegevoel aan die vlieënier se naasbestaamdes betuig.
WoF het gesê dat hulle binne die volgende uur ‘n persverklaring sal uitreik.
Suid-Kaap Forum is ook onderweg na die ongelukstoneel.
Kyk 'n video hieronder:
Lees vorige artikels hier:
- Help ons brandweermanne
- Hessequa fires update
- Fire updates on Vermaaklikheid fire
- Opvolg oor Hessequa brande
- Opvolg: Brand op Vermaaklikheid
- Brand onstaan op Grootvaderbosch
- Dit brand nie op Heidelberg
- 2 Brande is eintlik 1
- Dit brand ook op Heidelberg
- Brand opvolg in Hessequa
- Huis in vlamme
'Ons bring jou die nuutste Vermaaklikheid, Hessequa nuus'