Update
VERMAAKLIKHEID NUUS - Die brand wat gister op dié dorpie ontstaan het, het nie na Heidelberg versprei soos ons vroeër berig het nie.
Volgens inligting wat deur die Garden Route distriksmunisipaliteit vanoggend ontvang is, was vermeld dat die brand ‘near Heidelberg, Duivenhoksriver’ is.
Inwoners wat nie die streek ken nie, is soms onder die indruk dat Vermaaklikheid net buite Heidelberg is, wat nie die geval is nie.
Dit is wel enkele kilometer buite Riversdal.
Lees vorige artikels hier:
'Ons bring jou die nuutste Vermaaklikheid, Hessequa nuus'