Update
HESSEQUA NUUS - Die brand wat gisteraand op Vermaaklikheid ontstaan het, het na Heidelberg versprei.
Johan Jacobs, munisipale bestuurder het aan Suid-Kaap Forum gesê dat die Vermaaklikheid-brand aan die westekant van die rivier is en volgens hul inligting is dit dieselfde brand.
“Net die twee wonings van gister het afgebrand. Garden Route distriksmunisipaliteit gaan nou vlieg en strategie bepaal.’
Hy het bygevoeg dat nog twee wonings opgepas word. Die sterk wind van gister en deur die nag het effens verbeter.
Die SCFPA is ook op die toneel.
Lees vorige artikels hier:
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'