Update
VERMAAKLIKHEID NUUS - Die brand wat Sondag 21 Oktober in dié gebied uitgebreek het, is ongeveer 97% bedwing (contained) en vanoggend deur die JOC as veilig verklaar.
Brandweerpersoneel bly op die toneel om enige opvlammings te monitor.
Die hoeveelheid hektaar wat geaffekteer is nog nie bekend nie, maar volgens Hessequa-munisipaliteit word dit op ten minste 15 000 hektaar geskat.
Lees vorige artikels hier:
- Brande laat 'n spoor van verwoesting
- Opvolg: Brand onder beheer op Hessequa
- Update: Garden Route District fire
- Brand woed voort
- Vermaaklikheid: Stand van sake
- Vermaaklikheid fire out of control
- Update: Fire in Hessequa
- Verwoestende brand: Vermaaklikheid area
- Fatal helicopter crash during firefighting
- Opvolg: Brand op Hessequa
- Help ons brandweermanne
- Hessequa fires update
- Fire updates on Vermaaklikheid fire
- Opvolg oor Hessequa brande
- Opvolg: Brand op Vermaaklikheid
- Brand onstaan op Grootvaderbosch
- Dit brand nie op Heidelberg
- 2 Brande is eintlik 1
- Dit brand ook op Heidelberg
- Brand opvolg in Hessequa
- Huis in vlamme
'Ons bring jou die nuutste Vermaaklikheid, Tuinroete nuus'