Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Die brand wat Sondag in Vermaaklikheid in die Hessequa-streek, Suid-Kaap tussen Stilbaai en Riversdal uitgebreek het, woed steeds voort.
Reinard Geldenhuys van die Overberg-distriksmunisipaliteit het 'n volledige verduideliking van die stand van sake vandag (Dinsdag 23 Oktober), asook die plan van aksie vir die nag en môre tydens 'n media 'briefing' gegee.
Kyk 'n video hieronder:
Lees vorige artikels hieronder:
- Vermaaklikheid fire out of control
- Update: Fire in Hessequa
- Verwoestende brand: Vermaaklikheid area
- Fatal helicopter crash during firefighting
- Opvolg: Brand op Hessequa
- Help ons brandweermanne
- Hessequa fires update
- Fire updates on Vermaaklikheid fire
- Opvolg oor Hessequa brande
- Opvolg: Brand op Vermaaklikheid
- Brand onstaan op Grootvaderbosch
- Dit brand nie op Heidelberg
- 2 Brande is eintlik 1
- Dit brand ook op Heidelberg
- Brand opvolg in Hessequa
- Huis in vlamme
'Ons bring jou die nuutste Vermaaklikheid, Hessequa nuus'