Update Video
VERMAAKLIKHEID NUUSFLITS EN VIDEO - Dit wil voorkom of die brand hier alles in sy pad wil vernietig.
Volgens onbevestigde inligting is dit besig om na Heidelberg se rigting uit te wyk.
Die brand hou nie op nie.
Kyk 'n video hieronder:
'n Water tenk.
Die brand in Hessequa.
'Ons bring jou die nuutste Vermaaklikheid, Hessequa nuus'