Update Video
HESSEQUA NUUSFLITS EN VIDEOS - Die vlamme het nog hoog gestaan op die Blombospad om 17:00 vanmiddag by die eerste wildskamp van Vermaaklikheid.
Dit is volgens inligting wat Suid-Kaap Forum vroeër van ’n persoon op die toneel ontvang het.
In ‘n persverklaring wat vanaand om 19:00 deur Garden Route-distriksmunisipaliteit uitgereik is, sê egter dat die brand onder beheer is, hoewel daar nog warm lyne is.
Nog ‘n huis het vanmiddag afgebrand as gevolg van opslaanbrande (flare ups). Dit bring die totaal op 9 te staan.
Die situasie word nog gemonitor.
Kyk 2 video's hieronder:
Lees vorige artikels hier:
- Update: Garden Route District fire
- Brand woed voort
- Vermaaklikheid: Stand van sake
- Vermaaklikheid fire out of control
- Update: Fire in Hessequa
- Verwoestende brand: Vermaaklikheid area
- Fatal helicopter crash during firefighting
- Opvolg: Brand op Hessequa
- Help ons brandweermanne
- Hessequa fires update
- Fire updates on Vermaaklikheid fire
- Opvolg oor Hessequa brande
- Opvolg: Brand op Vermaaklikheid
- Brand onstaan op Grootvaderbosch
- Dit brand nie op Heidelberg
- 2 Brande is eintlik 1
- Dit brand ook op Heidelberg
- Brand opvolg in Hessequa
- Huis in vlamme
'Ons bring jou die nuutste Vermaaklikheid, Hessequa nuus'