Update Video
VERMAAKLIKHEID NUUSFLITS EN VIDEO - Die helikopterongeluk Dinsdagoggend 23 Oktober waarin die vlieënier, Nico Heyns noodlottig beseer is, het skokgolwe nie net deur die plaaslike gemeenskap gestuur nie, maar landswyd en selfs oorsee.
Suid-Kaap Forum het met Jan Jacobs, ’n ooggetuie van die tragiese ongeluk gesels. Hy was ook besig om te help met die brandbestryding toe hy na die helikopter kyk. Volgens hom het die helikopter klaar water gegooi en het teruggekeer om weer water te gaan skep. Met die draai het hy ’n snaakse geluid gehoor en die volgende oomblik het die helikopter geval.
“Met die val, toe sien ons, ons het gedink die propeller het gebreek...” was sy woorde. Die oorsaak kon egter nog nie bevestig word nie, omdat burgerlugvaart dit sal ondersoek.
Kyk 'n video hieronder:
Die vlieënier wat omgekom het, Nico Heyns.
Lees vorige artikels hier:
- Brand woed voort
- Vermaaklikheid: Stand van sake
- Vermaaklikheid fire out of control
- Update: Fire in Hessequa
- Verwoestende brand: Vermaaklikheid area
- Fatal helicopter crash during firefighting
- Opvolg: Brand op Hessequa
- Help ons brandweermanne
- Hessequa fires update
- Fire updates on Vermaaklikheid fire
- Opvolg oor Hessequa brande
- Opvolg: Brand op Vermaaklikheid
- Brand onstaan op Grootvaderbosch
- Dit brand nie op Heidelberg
- 2 Brande is eintlik 1
- Dit brand ook op Heidelberg
- Brand opvolg in Hessequa
- Huis in vlamme
Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Vermaaklikheid, Hessequa nuus'