HESSEQUA NUUS - Die twee mans wat in Junie vanjaar skuldig bevind is aan die moord op Ona Hugo en poging tot moord op Hester de Wit in Januarie 2018, asook die aanranding en roof van vyf hawelose mans in Stilbaai die aand tevore, is Dinsdag 10 September in die hooggeregshof op Swellendam effektief tot 55 jaar elk gevonnis.
Volgens regter Derick Wille het hulle gesê hulle het berou oor hul dade, maar hy was nie oortuig dat hulle dit bedoel het nie.
Hy het ook gesê die wreedheid van die aanval op weerlose, bejaarde vroue druis in teen die etos van die land.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Lees verwante artikels hier:
- 'Demoniese gees' het hom glo oorgeneem
- Jongensfontein: 2 skuldig aan moord
- Jongensfontein-moordverhoor gaan voort
- Bejaardes van Jongensfontein se geweldenaars verskyn in hof
- Jongensfontein moordverhoor op die rol
- Twee Maandag in hof: Jongensfontein moord
- Jongensfontein: 2 Vasgetrek vir moord
- Jongensfontein: Moordsaak uitgestel
- Opvolg: Jongensfontein-moord
- Jongensfontein: 2 Verdagtes gearresteer
- Jongensfontein: Vrou glo vermoor
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'