Update
JONGENSFONTEIN NUUS - 2 Verdagtes is vanoggend gearresteer nadat die liggaam van 'n bejaarde vrou in haar huis op Jongensfontein gekry is.
Dit volgens Kaptein John van Tonder van die Stilbaai-polisie.
'n Voertuig, wat aan die oorledene behoort het, is teruggevind naby Vermaaklikheid (naby Witsand).
Die polisie bedank die publiek vir hulle hulp.
Meer inligting sal volg soos dit bekend gemaak word.
Lees die nuutste hier: Opvolg: Jongensfontein-moord
Lees 'n vorige artikel: Jongensfontein: Vrou glo vermoor
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuuus'