ALBERTINIA NUUS - Albertinia Hoërskool se nuwe hoofleiers vir 2027 is tydens die skool se onlangse prysuitdeling aangewys.
Fathima Osman is as hoofmeisie en Jahmiel Prins as hoofseun aangewys.
Die onderhoofmeisie is Darian Saayman en die -seun Keano Pietersen.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’