ALBERTINIA NUUS - Dit is reeds amper vier maande na ‘n boerboelteef se skietdood, maar geen besluit is nog gemaak of ‘n Albertinia-boer daarvoor aanspreeklik gehou gaan word, al dan nie.
Die dossier is volgens die plaaslike polisie se stasiebevelvoerder, kapt Susan Botha, steeds in besit van die Albertinia-landdroshof.
Die voorval het op 15 Januarie naby die boer se eiendom langs die Theronsville-woongebied buite die dorp plaasgevind.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Vorige artikels:
- Om boer te vervolg of nie
- Saak van hond nog onbeslis
- Boer se lot is in die weegskaal
- Aanklaer beslis oor hond se skietdood
- Honde in boer se visier
- Polisie ondersoek hond se skietdood
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'