Update
ALBERTINIA NUUS - Die plaaslike aanklaer op Albertinia is in die proses om te beslis of die boer wat na bewering ‘n hond doodgeskiet het, vervolg moet word.
Die voorval het op 15 Januarie in die omgewing van ‘n plaas aanliggend tot die Theronsville-woongebied op die dorp plaasgevind.
Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'