ALBERTINIA NUUS - Albertinia-polisie ondersoek ‘n klag van opsetlike saakbeskadiging na ‘n hond in Houtkapperstraat, Theronsville, Albertinia doodgeskiet is.
Die bewering is dat ‘n boer, aangrensend tot die woongebied die hond sou skiet.
•Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'