Update
ALBERTINIA NUUS - Nog geen besluit is geneem of die Albertinia boer wat na bewering ‘n hond doodgeskiet het, krimineel gaan vervolg word nie.
Die voorval het op Vrydag, 15 Januarie naby sy eiendom langs die Theronsville-woongebied buite die dorp plaasgevind.
Die boer beweer hy verloor baie vee en wild as gevolg van honde wat dit doodbyt.
•Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Vorige artikels:
- Boer se lot is in die weegskaal
- Aanklaer beslis oor hond se skietdood
- Honde in boer se visier
- Polisie ondersoek hond se skietdood
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'