Gallery
HESSEQUA NUUS - Die DA het 25 kospakkies aan die mense geskenk wat deur die Enkanini (Kwanokuthula) brand geraak is.
Nadat ’n brand bykans 23 strukture in Enkanini, ’n informele nedersetting naby Riversdal vernietig het, is baie mense dakloos gelaat.
Meeste mense het al hul besittings verloor.
Burgemeester Grant Riddles het gesê hy is bly dat mense daardie dag hul politieke verskille eenkant toe kon skuif en almal mekaar help.
Nwabisa Mase het ondersoek ingestel en sommer reg gesit vir ’n foto.
Lees vorige artikels:
- Enkanini in sak en as na brand
- ANC vra nog hulp vir daklose gesinne
- Behoefte is groot na brand
- Honderde dakloos na brand
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'