RIVERSDAL NUUS - Een van dié bekendste inwoners van Riversdal, Piet Stroebel (70) is Dinsdag, 9 November skielik oorlede.
Hy het 'n beroerte gehad en is in George Medi-kliniek oorlede.
“Piet se skielike afsterwe is vir ons as Stroebel-familie 'n groot skok. Ons neem moeilik van hom afskeid,” het 'n woordvoerder van die familie gesê.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'