STILBAAI NUUSFLITS - Die Suid-Afrikaanse vlieërplankryspan is pas deur die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (SASCOC) bekendgemaak wat aan die Jeug Olimpiese Spele in Buenos Aires, Argentinië in Oktober gaan deelneem.
Die SA Kitesurfing Association (Saka) het aangekondig dat die jong vlieërplankryer van dié kusdorp, Rut Gouws, Suid-Afrika en Kitesurfing sal verteenwoordig.
Dit is die eerste jaar dat vlieërplankry (kitesurfing) in die Olimpiese program is.
Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
Lees vorige artikels hier:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'