RIVERSDAL NUUS - Die vyf mans wat aangekla word van die moord op Heila Kilian op 16 April 2018, het op 7 Augustus vir die laaste keer in die Riversdal-landdroshof verskyn.
Hulle het die akte van beskuldiging, wat sewe oortredings insluit, ontvang.
Die beskuldigdes is vir ’n voorafverhoor na die hooggeregshof op Swellendam verwys.
Hul verhoor sal in die rondgaande hooggeregshof op Mosselbaai plaasvind.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Lees vorige artikels:
- Suster herroep nag van angs
- Deur genade kry 'n mens krag
- Die swartste dag van my lewe
- Stilbaai 5 weer vlugtig in hof
- Stilbaai 5 laat borgaansoek vaar
- Moordbeskuldigdes weer in hof
- Stilbaai-Plaasmoord: 4 verdagtes vas
- Opvolg: Vrou sterf in plaasaanval
- Plaasaanval: Gerugte van arrestasies onwaar
- Opvolg: Vrou sterf tydens plaasaanval
- Plaasaanval buite Stilbaai: 1 dood
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'