STILBAAI NUUS - Die borgaansoek van vier van die vyf verdagtes wat na bewering by die moord op Heila Kilian naby Stilbaai verlede jaar betrokke was, se borgaansoek is Maandag 18 Maart laat vaar.
Die vyfde verdagte se borgtog is vroeër geweier. Geen redes is deur hul regshulpraad-verteenwoordiger aangevoer nie.
Die landdros het die saak tot 24 April uitgestel vir verdere ondersoeke. Hulle bly op verskillende plekke in aanhouding.
Lees vorige artikels:
- Moordbeskuldigdes weer in hof
- Stilbaai-Plaasmoord: 4 verdagtes vas
- Opvolg: Vrou sterf in plaasaanval
- Plaasaanval: Gerugte van arrestasies onwaar
- Opvolg: Vrou sterf tydens plaasaanval
- Plaasaanval buite Stilbaai: 1 dood
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'