Update
RIVERSDAL NUUS - Die plaaslike landdroshof het op Woensdag 8 Julie weereens die borgtogaansoeke van nege van die 12 beskuldigdes in die moordsaak op Vivian Hartnick uitgestel.
Drie van die groep kan nie om borgtog aansoek doen nie, aangesien hulle hul paroolvoorwaardes gebreek het. Hulle het laas laat in Meimaand verskyn.
Al 12 het Woensdag weer vlugtig in 'n volgepakte landdroshof verskyn. Die saak is tot Maandag 31 Augustus uitgestel, vir 'n beslissing van die direkteur van openbare vervolging.
Vorige artikels:
- Borgtog teen nege weer uitgestel
- Gemeenskap protes teen borgtogaansoek in Hartnick-moordsaak
- Borgtog aansoek weer uitgestel
- Skokgranate stil hofoproer
- 12 verdagtes verskyn terwyl gemeenskap afskeid neem
- Protes gehou teen borgtog
- Verdagtes bly in aanhouding
- Moord verdagtes verskyn
- Vermiste jongman se liggaam gevind
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’