Update Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Die 12 verdagtes verskyn vanoggend, 17 September, weer in die Riversdal-landdroshof vir borgtogaansoeke in verband met die Vivian Hartnick-moordsaak.
Net 10 van die beskuldigdes het vir borgtog aansoek gedoen nadat twee se aansoeke weens parooloortredings teruggetrek is.
Buite die hof het die gemeenskap in ’n sterk polisieteenwoordigheid teen die borgtog betoog, terwyl die hofsaak onder streng sekuriteit plaasgevind het.
VIDEO:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’