Video
RIVERSDAL NUUS - Die vragmotors staan vandag, 26 Oktober, tou by die SSK-silo’s in Riversdal om gegradeer en geweeg te word.
Nadat die graan afgelewer is, word dit gedroog, skoongemaak, gekondisioneer, berook en geberg.
Dit was ’n doenigheid by Riversdal se graansilo’s die afgelope naweek toe boere hul oeste ingebring het, en teen die einde van Saterdag was die silo’s stampvol.
Video: Sonia Wahl
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’