Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Vier jaar na ’n voorval op ’n plaas buite Riversdal waartydens ’n boer sy enkel gebreek het, het die verhoor op 13 Februarie in die Riversdal-streekshof begin.
Jan Janse van Rensburg (70) word van strafbare manslag aangekla na Chris Harmse (61) op 12 Februarie 2016, twee dae na die voorval op 10 Februarie, in die hospitaal aan ’n hartaanval oorlede is.
Jacobus Kleinhans, wat ten tyde van die voorval op Harmse se plaas as voorman gewerk het, is as eerste getuie geroep.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Vorige artikels:
- Harmse-saak nog nie gereed vir verhoor
- Saak rol deur tot 2019
- Mediese verslag duik op
- Bewysstuk in Harmse-saak teruggehou
- van Rensburg verhoorafwagtend
- Saak teen boer uitgestel
- Boer dood na bakleiery oor watersloot
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'