Update
HESSEQUA NUUS - Die wegholbrand wat sedert Woensdag in die Spuithoek-omgewing net buite Stilbaai gewoed het, is onder beheer gebring.
Brandweerspanne van die Garden Route-distriksmunisipaliteit, Hessequa, plaaslike grondeienaars en Working on Fire-spanne het saamgespan om die oorblywende gevaarpunte van dié woeste brand Donderdagaand 17 November uit te doof.
Die opruiming sal vandag voortgesit word tot wanneer die operasionele tydperk vanmiddag om 18:00 eindig.
Vorige arikels:
- Wildfire update - Spuithoek, Still Bay, Hessequa
- Wildfire update: Spuithoek, Still Bay
- Wegholbrand woed steeds
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'