Gallery Update Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - ’n OPOD-afvaardiging (onafhanklike polisie ondersoekdirektoraat), onder leiding van Thabo Leholo (provinsiale direkteur), Mario September (adjunk-direkteur), Owen Anthony (lid van die George-kantoor), asook Chris Nissen (SAMRK provinsiale kommissaris) het Donderdagaand, 8 Oktober die inwoners kom inlig hoe ver hulle met die vier sake wat hulle tans ondersoek, gevorder het.
Buiten Davids, word die oorsaak van Gerald Esau, Henry October en Jan Esau se dood ondersoek na bewerings dat polisie optrede moontlik daartoe bygedra het.
Fotogalery: Opod gee terugvoering
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Vorige artikels:
- Inwoners ruk op teen polisie
- Inwoners eis polisielede se ontslag
- Inwoners spreek misnoë teenoor polisie uit
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'