Gallery Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO'S - Nagenoeg 150 inwoners van Heidelberg het Donderdagaand, 1 Oktober in die Duivenhoks-gemeenskapsaal vergader om hul ontevredenheid teenoor die plaaslike polisie uit te spreek.
Dit volg na die beweerde aanranding deur twee polisielede op Henry (Pielie) October, wat ‘n paar dae later in George-hospitaal gesterf het na ‘n noodoperasie op hom uitgevoer is.
Foto's: Heidelberg vergader oor beweerde polisie brutaliteit
Kyk 2 video's hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'