MELKHOUTFONTEIN NUUS - Tydens ’n vergadering wat Dinsdagaand 17 Maart by Melkhoutfontein Primêre skool tussen alle belanghebbende partye gehou is, is konkrete planne vir ’n tweede bussie op die skoolroete vanaf Rietvlei aanvaar.
Volgens ingeligte bronne het die kontrakteur, Lionel Fortuin van George onderneem om ’n voertuig wat net tussen die Blikhuisomgewing en Melkhoutfontein sal ry, beskikbaar te hê wanneer skole heropen.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Vorige artikels:
- Skoolbus skep steeds probleme
- Busdiens bly tameletjie
- Bus-sage sleep voort
- Busdienste vir leerders in die spervuur
- Busdiens vir Melkies-leerders krap
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'