MELKHOUTFONTEIN NUUS - Leerders van Melkhoutfontein Primêre skool wat soggens van Rietvlei se kant af aangery word skool toe, word reeds douvoordag voor die toegesluite hekke afgelaai.
Volgens Lionel Fortuin wie se busdiens deur die Wes-Kaap onderwysdepartement (WKOD) vir die roete gekontrakteer is, is hy genoodsaak om dit te doen sodat Riversdal se leerders ook betyds by hul skole afgelaai kan word.
Die WKOD is tans in onderhandelinge met die kontrakteur.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'