Gallery
RIVERSDAL SPORTNUUS - Veronica Enright is as die klub se nuwe president verkies tydens hul algemene jaarvergadering Saterdag, 22 Januarie.
Die uittredende president, Frans Blaauw het in sy laaste presidentsrede met die klub se groei van 10 na 38 lede tydens die Covid-19 pandemie gespog.
Fotogalery: Riversdal rolbalklub sosiale kompetisie
Die klub se nuwe kleredrag en die feit dat alle lede by Rolbal SA geaffilieer is, is deur Blaauw as 'n hoogtepunt beskryf.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'