Gallery Update
RIVERSDAL ROLBALNUUS - Die tweede ronde van die interklubliga het op 17 April by Riversdal-rolbalklub plaasgevind.
Die deelnemende klubs en rangorde na die tweede rondte is soos volg:
1. Stilbaai-rolbalklub
2. Riversdal-rolbalklub
3. Heidelberg-rolbalklub
4. Witsand-rolbalklub
5. Ladismith-rolbalklub
6. Barrydale-rolbalklub
"Ons bedank graag al die spelers vir goeie sportmanskap en -gees en alle betrokke borge wie bygedra het tot die sukses van hierdie dag," sê Charl Nortjé, mediawoordvoerder van Riversdal-rolbalklub.
Fotogalery: Interklubliga by Riversdal-rolbalklub
Riversdal het een plek opgeskuif vanaf die vorige ronde.
Vorige artikel: Riversdal skuif een plek op
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'