Gallery
ROLBALNUUS - Riversdal-rolbalklub het een plek opgeskuif vanaf die vorige ronde en lê nou tweede na die tweede ronde van die interklubliga wat op 17 April by dié klub plaasgevind het.
Stilbaai is in die eerste posisie.
"Ons bedank graag al die spelers vir goeie sportmanskap en -gees en alle betrokke borge wie bygedra het tot die sukses van hierdie dag," sê Charl Nortjé, media woordvoerder van Riversdal-rolbalklub.
Fotogalery: Interklubliga by Riversdal-rolbalklub
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'