HESSEQUA NUUS - Die N2 by Dekriet, tussen Riversdal en Albertinia is oop vir verkeer na n botsing vroeër vanaand tussen twee bakkies.
Niemand is ernstig beseer nie.
Daar was twee volwassenes en een kind in die een bakkie, en twee volwassenes in die ander.
Volgens kapt Susan Botha, stasiebevelvoerder, blyk dit of die bestuurder van die een voertuig voor die ander een ingedraai het.
Geen verdere inligting is bekend nie.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'