HEIDELBERG NUUS - ‘n Bestuurder het vanoggend (Vrydag 15 Maart) ongeveer 10 km buite Heidelberg beheer oor sy vragmotor verloor.
Hy was op pad van Mosselbaai na Kaapstad en het ‘n vol vrag brood vervoer.
Hy is nie beseer nie.
Die plaaslike polisie is op die toneel.
Die vragmotor was onderweg van Mosselbaai na Kaapstad.
Die bestuurder is nie beseer nie.
Die bestuurder het beheer oor die vragmotor verloor sowat 10km buite Heidelberg.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'