RIVERSDAL NUUSFLITS - John Petersen, beter as Tokka bekend, asook Logan Sefoor bly steeds agter tralies nadat die landdros teen hul vrylating besluit het.
’n Borgaansoek wat bykans twee maande geduur het is deur die staat teengestaan omdat nie in belang van regspleging is nie.
Sers. JM Spangenberg se deeglike ondersoek en getuienis het die saak teen Petersen versterk.
’n Vorige oortreding het teen hom getel.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Lees vorige artikels hier:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'