Update
RIVERSDAL NUUS - Die saak teen 'n plaaslike inwoner, Stephen Pain, is Woensdag 29 Augustus in die Riversdal-streekhof na 13 November vir getuies uitgestel.
Pain word daarvan aangekla dat hy 'n teisteringsbevel verbreek het wat deur die eienaars van die naburige plaas, Theuns Botha en sy gesin, teen hom verkry is.
Lees 'n vorige artikel: Man sê hy is onwettig opgesluit
The case against Stephen Pain is postponed to 13 November for witness application.
Pain is charged with breaking a harassment order against him, filed by the owners of the neighboring farm, Theuns Botha and his family.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'