RIVERSDAL NUUSFLITS - Die polisie is nie bereid om kommentaar te lewer oor 'n plaaslike inwoner, Stephen Pain, se aantyging dat hy onwettig vir 'n week in 'n sel by George-gevangenis opgesluit is nie, en het Pain via Suid-Kaap Forum na die polisie ombud verwys.
Pain is in middel Maart in hegtenis geneem toe hy na bewering 'n teisteringsbevel verbreek het.
Die bevel is deur die eienaars van die naburige plaas, oudleier van die DA, Theuns Botha en sy gesin, verkry.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'