Update
RIVERSDAL NUUS - Die saak teen 'n polisievrou van Riversdal wat vir beslissing na senior staatsaanklaer in Swellendam verwys was, is op die hofrol geplaas en sy sal Woensdag 28 September in die plaaslike landdroshof voorkom.
Die ongeluk het op 20 Desember verlede jaar in Hoofstraat plaasgevind.
Die voertuig het, na die botsing met ‘n motorfiets, van die toneel af weggery.
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'