HEIDELBERG NUUS - ‘n Lid van Heidelberg-polisie is Maadagoggend, 23 November in die plaaslike landdroshof op twee aanklagte skuldig bevind en gevonnis.
Konstabel Johannes (JJ) Paige (25) is op aanklag van dronkbestuur met R6 000 of 12 maande gevangenisstraf gevonnis.
Op die aanklag van strafbare manslag is hy tot 12 maande gevangenisstraf, opgeskort vir vyf jaar.
Die skuldigbevinding en vonnisoplegging spruit na Loricha Jacobs (28), gesterf het toe die bakkie wat Paige op 14 Oktober 2017 bestuur het, die pad verlaat en omgeslaan het.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'