Update
HESSEQUA NUUS - Savannha helikopters word tans gebruik om die aktiewe vuurlyne wat na die Gouritsrivier beweeg, te beheer.
Cape Nature gaan ‘n span van Kaapstad stuur om met die brandbestryding te help.
Eden DM brandweerpersoneel is ontplooi om by die aktiewe vuurlyne te help.
Freddy Thaver, Eden DM brandweerhoof gaan ‘n werkstasie op Albertinia vestig om sake te koördineer.
Meer inligting volg soos dit bekend word.
Lees 'n verwante artikel: Suid-Kaap steier onder brande
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'