HESSEQUA NUUSFLITS - Die saak van seksuele molestering wat verlede week teen ‘n onderwyser in die streek gemaak is, het weereens die vraag laat ontstaan of ons kinders veilig by die skool is.
Wat moet gedoen word om te voorkom dat veral dogters op skool slagoffers van seksuele teistering en selfs verkragting word?
Moet dit die verantwoordelikheid van die gemeenskap wees, die ouers of die beheerraad van ‘n skool?
Die Suid-Afrikaanse grondwet beskerm die individu se reg tot liggaamlike en sielkundige integriteit, die reg om lewe, asook die reg van elke individu om sy regte gerespekteer en beskerm te hê.
Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
Lees 'n verwante artikel: Onnie verskyn op seksuele aanklag
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'