Video
GOURITSMOND NUUS EN VIDEO - Die gemeenskap van Gouritsmond is bekommerd dat die voorgenome ontwikkeling van ‘n perlemoenfabriek langs die see ‘n negatiewe invloed op die ongerepte natuur en veral natuurlike vleilande, asook die infrastruktuur sal hê.
Suid-Kaap Forum het die terrein besoek ten einde die inwoners se bekommernisse beter te verstaan.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
Lees vorige artikels hier:
- Vleiland op terrein kan fabriek kelder
- Vleiland kan perlemoenfabriek stuit
- Gourits appeleer teen perlemoenfabriek
- Perlemoenplaas-sage duur voort
- Perlemoenplaas steeds in spervuur
- Perlemoenplaas: 'n Moontlikheid vir Gourits
'Ons bring jou die nuutste Gouritsmond, Hessequa nuus'