RIVERSDAL NUUS – Die Riversdal-polisie het met ‘n puik spanpoging twee dwelmsmokkelaars in Riversdal in hegtenis geneem en beslag gelê op ‘n groot hoeveelheid Mandrax en tik.
Albei mans het reeds in die plaaslike landdroshof verskyn, maar albei sake is tot Woensdag 27 Julie uitgestel.
Albei mans bly in aanhouding.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'