STILBAAI NUUS - Dit was die tweede laaste winterkompetisie en het gedurende die naweek van 11 en 12 Augustus tussen Witsand en Stormsrivier plaasgevind.
Die totale massa vis wat gevang is was 331.77 kg, waarvan 49 oneetbare en 28 eetbare vis. Die aantal vis wat lewendig teruggeplaas is, was 77 en 70 hengelaars het deelgeneem.
Stand van klubs
(Klub, gewig) - 1. Stilbaai Barbarians, 205.28; 2. Outeniqua Clutch Cables, 163.34; 3. George Wortels, 126.56; 4. George Kadette, 97.46; 5. Triton Ninjas, 74.54; 6. Stilbaai Stilmonsters, 72.07; 7. Triton woelwaters, 71.31; 8. Stilbaai Silent Assasins, 67.81; 9. Knysna under 30's, 62.04; 10. Atlantic Bluefins, 30.06; 11. Outeniqua Spottys, 17.50; 12. Mosselbaai Otters, 14.34; 13. George Ratels, 11.85; 13. Atlantic Fishfinders, 10.10; 14. Stilbaai Span Solo, 9.44.
Die laaste winter kompetisie vind op 16 Augustus plaas.
Lees meer hieroor in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'